Selfoondienste

PA Sport is uitstekend geposisioneer om hulp aan die wêreld se grootste selfoonoperateurs te verleen deur sportinligting aan hul kliënte te verskaf.

Ons was nog altyd aan die voorpunt van ontwikkeling vir groot selfoonoperateurs in Suid-Afrika

Ons was nog altyd aan die voorpunt van ontwikkeling vir groot selfoonoperateurs in Suid-Afrika, en ons PSL Mobile-SMS-diens hou Premier Soccer League- ondersteuners op die hoogste van sake wanneer dit tyd vir aksie is – elke doel word binne sekondes deurge-SMS!

Ons inhoud is ook ideaal vir MMS-dienste en WAP-webtuistes om die wêreld van sport na ondersteuners te bring waar hulle ook al is.