Wedstrydsentrum
Ons Wedstrydsentrum-produk is die ideale manier vir u kliënte om op hoogte te bly van die jongste aksie uit die opwindendste wedstryde. Die grootste en beste sokkerwedstryde word gedek, insluitend die Suid-Afrikaanse Premier Soccer League en die Engelse Primierliga, asook hoogtepunte van enigiets wat op die veld gebeur, soos dit gebeur.
Al bogenoemde kan verskaf word met u maatskappy se handelsmerkstyl en ons kan u webtuiste van dinamiese.
Al bogenoemde kan verskaf word met u maatskappy se handelsmerkstyl en ons kan u webtuiste van dinamiese, boeiende inhoud voorsien waarmee u adverteerders en borge geassosieer sal wil word.
Ons bring die aksie direk na u webtuiste. Die Wedstrydsentrum is ook beskikbaar vir Rugbyunie en Rugbyliga- wedstryde, insluitende wêreldbekerwedstryde, die Drienasiesen Sesnasies. Kliek hier vir nadere inligting en volledige spesifikasies van die Wedstrydsentrum.