Data

PA Sport is die wêreld se voorste sportdata-verskaffer. Ons versamel en verskaf data van meer as 40 sportsoorte wêreldwyd en dek al die groot wedstryde in die mark in detail.

elke hoekskoot, elke skietskop en natuurlik elke doelskoot op

Ons is byvoorbeeld digby die aksie by elke wedstryd van die ABSA Premiership, die Nasionale Eerste Divisie, die Telkom Charity-beker, die ABSA-beker en die Telkom Knockout, en ons neem elke stukkie vuilspel, elke hoekskoot, elke skietskop en natuurlik elke doelskoot op!

Danksy ons kundigheid om al hierdie inligting op te neem en vas te lê, wedstryd na wedstryd, kan ons die mees omvattende regstreekse en statistiese inligting lewer vir al die groot liga’s en wedstryde wêreldwyd, vir ’n groot verskeidenheid sportsoorte.